top of page
Baie dankie vir u belangstelling om dieTalanja Gholfdag te borg.
NATGAT BORG
Koste om 'n natgat te borg is R1500.
Die name van ons borge en donateurs word tydens registrasie en tydens die prysuitdeling in die klubhuis gemeld. Hierdie dag is dus 'n uitstekende geleentheid om u besigheid onder die gemeenskap, Talanja se ouers en besoekers te bemark! Vul asb die vorm hieronder in.
29 Mei 2026
Strand Gholfbaan
bottom of page
