top of page
Baie dankie vir u belangstelling om die Talanja Gholfdag te borg.
PRYSE BORG
Ons benodig 4 van elke prys om by die formaat van die dag aan te sluit.
Die name van ons borge en donateurs word tydens registrasie en tydens die prysuitdeling in die klubhuis gemeld. Hierdie dag is dus 'n uitstekende geleentheid om u besigheid onder die gemeenskap, Talanja se ouers en besoekers te bemark! Vul asb die vorm hieronder in.
29 Mei 2026
Strand Gholfbaan
bottom of page
