top of page
Talanja_Logo_Transparent_edited.png

Sien asb die Talanja Gholfdag Bepalings en Voorwaardes hier onder:

  • Besprekings sal eers finaal bevestig word wanneer volle betaling ontvang is.

  • Afsny datum vir inskrywings en betalings is 22 Mei 2026.

  • Stuur asb bewys van betaling aan hellogolfbuggy@gmail.com of whatsapp na 072 298 9959.

  • Geen terug betalings sal na 22 Mei 2026 gemaak word nie.

  • Inskrywings sal aanvaar word op n eerste kom, eerste betaal basis.

  • Golf karretjies en/of caddies moet direk met Strand Gholfbaan bespreek en betaal word.

  • Alle spelers is onderworpe aan die Strand Gholfklub se reëls.

  • Spelers sonder 'n offisiële voorgee sal speel vanaf: Mans 16, Vrouens 18.

  • Formaat: 4 Bal Samespel met beste 2 tellings op elke gat.

  • Ongelukkig sal geen kinders toegelaat word nie.

  • Die aflsaantye, en enige ander besluit wat deur die organiseerders gemaak word, sal finaal wees.

​

​

bottom of page