top of page
Baie dankie vir u belangstelling om die Talanja Gholfdag te borg.
VEILING ITEMS BORG
Enkel items benodig ter waarde van R1000 of meer.
Die name van ons borge en donateurs word tydens registrasie en tydens die prysuitdeling in die klubhuis gemeld. Hierdie dag is dus 'n uitstekende geleentheid om u besigheid onder die gemeenskap, Talanja se ouers en besoekers te bemark! Vul asb die vorm hieronder in.
29 Mei 2026
Strand Gholfbaan
bottom of page
